ToekomsVenster: Die pad byster raak

Loading player...
Moet ons so voortleef of is daar ʼn moontlikheid van herstel? Die teks sê: “as God se kinders bekeer”. Wat het die teks vir jou te sê?
11 Sep 2022 5AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min