Die DA in Mpumalanga vra die Ouditeur-generaal om die premier te ondersoek

Loading player...
Die DA het die Ouditeur-generaal om die kantoor van die Premier, Refilwe Mtshweni-Tsipane, te ondersoek met betrekking tot die Jeugontwikkelingsfonds.
Bosman Grobler sê die derde kwartaalverslag van 2021/22 toon dat haar kantoor 0% spandeer het van die fondse teen Desember verlede jaar.
43-miljoen-Rand daarvan is aan die Mpumalanga ekonomiese groei-agentskap betaal is, maar slegs 23-miljoen-Rand is teen Desember aan begunstigdes uitgedeel.
12 Sep 2022 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min