Christiaan Baartman koester verliefdheid in nuwe snit

Loading player...
Hoewel die verhouding van korte duur was, het hy besef dat die gevoel van verliefdheid iets is wat altyd gekoester moet word.
16 Sep 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min