Dief skuldig gevind op sewe klagte van huisbraak in Nelspruit

Loading player...
'n Man in Vrydag deur die Nelspruit-streekshof skuldig bevind op sewe klagte van huisbraak en diefstal. Die 32-jarige Daniel Wagenaar het op 6 Maart ingebreek by die Valke-kantore in Mbombela. Volgens kaptein Dineo Sekgotodi is hy met vingerafdrukke aan die toneel gekoppel. Hy moes op 9 Maart in die hof verskyn vir twee ander huisbrake in Julie 2019 en Desember verlede jaar en is dieselfde dag aangekeer na die Valke 'n lasbrief vir sy inhegtenisname bekom het.
19 Sep 2022 6AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min