Straatdebat: Terug hok toe na die winter skoolvakansie
--:--
Die winter skoolvakansie is lank, en kan ouers (en kinders) teen die mure uitdryf. Hoe baie sien Laeveldse kinders daarna uit dat die skole heropen? Denise het gaan uitvind.