Straatdebat: Die All Blacks is op pad na Mbombela-stadion

Loading player...
Die All Blacks speel volgende week, op 6 Augustus, vir die eerste keer ‘n toets in Mbombela.
Mireille het by ‘n paar plaaslike rugbyondersteuners gaan uitvind hóé baie hulle na hierdie Springbok-kragmeting uitsien.
28 Jul 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min