ToekomsVenster: Dis die hasies wat die blomme verniel

Loading player...
Dit is die klein jakkalsies wat die wingerde verniel, word gesê. Hier by ons, is dit die hasies. Daar is dikwels iets wat knaag. Solank jy dit nie aanspreek en hanteer nie, word dit naderhand onhanteerbaar.
21 Sep 2022 6AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min