Zander Hulme deel sy getuienis na hy 11 keer geskiet is

--:--
Zander Hulme deel sy wonderwerk getuienis na hy 11 keer geskiet is. Hy deel ook hoe hy en Jaqueline die trauma verwerk het. Ons praat ook oor vergifnis.
22 Sep 2022 Afrikaans South Africa Christianity · Self-Improvement

Other recent episodes

Hoe word ek stil by die Here?

Francois is alles behalwe stil, in hierdie episode van #VreugdeJoy deel hy sy geloofsreis, hoekom hy Hoezitsamelewing begin het en hoe hy geleer het om stil te word by God se voete. Dis 'n vreugdevolle belewenis saammet Bertha le Roux-Wahl.
7 Mar 1 hr 10 min