NVG gaan nie minister Godongwana vervolg vir seksuele aanranding nie

Loading player...
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) in Mpumalanga sê hy gaan nie ‘n klagte teen die minister van Finansies indien nie.
Dit volg nadat ‘n saak van seksuele aanranding in Augustus teen minister Enoch Godongwana oopgemaak is.
Die voorval het na bewering op 9 Augustus by ‘n hotel in Skukuza gebeur.
‘n NVG-woordvoerder Monica Nyuswa sê die klaer wou nie met die saak voortgaan nie.
26 Sep 2022 7AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min