![](https://static.iono.fm/files/p347/logo_1233248_20220929_103019_600.jpg)
#2 Luister: Wie is ek, Fletcher?
--:--
Lallie loop met ‘n vraag rond en vra vir Fletcher: “Wie is ek, Fletcher?”. Gaan luister gerus wat is Fletcher se antwoord op Lallie se vraag.