Bergrede: Lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose

Loading player...
Jesus se modelgebed sluit die woorde in 'lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die bose', wat is die implikasies daarvan vir ons as gelowiges? Luister saam terwyl Charles van Onselen en Louwrens Viljoen saam die Woord ondersoek.
6 Oct 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min