ToekomsVenster: Ons het meer respek nodig

Loading player...
Respek begin by respek vir God. Selfs God respekteer sy handewerk. Hy sorg en versorg dit elke dag. Hy noem ons by die naam en gee sy engele opdrag om ons op te pas. As God ons menswees, individualiteit en alles wat daarmee saamhang respekteer, kan ons dit ook doen
7 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min