![](https://static.iono.fm/files/p347/logo_1238968_20221020_120331_600.jpg)
#4 Luister: Fletcher leer oor respek
--:--
Lallie en Christiaan is terug van hulle vakansie af en leer vir Fletcher wat die woord “respek” beteken. Gaan vind uit wat dié woordjie beteken.