Help, my kind skop teen sy AGHS-medikasie

Loading player...
Ouers met kinders wat aan aandaggebrek hiperaktiwiteitsindroom, oftewel AGHS, ly, kom dikwels voor ’n kruispad te staan wanneer die einste kind of tiener daarteen begin skop om hul AGHS-medikasie te neem.
14 Oct 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min