Gebed hou Christene in Midde-Ooste sterk

Loading player...
Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider-Afrika het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor dié organisasie se “Hoop vir die Midde-Ooste”-veldtog. Sy het vertel van die verskil wat Geopende Deure se Sentrum van Hoop in die streek maak en verduidelik hoe jy kan deel word van die “Een miljoen stemme in gebed”-veldtog vir vervolgde Christene in die lande.
21 Oct 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

‘Help, graad 4 is hier!’

“Graad 4 is dikwels ʼn groter aanpassing as graad 1,” sê Unine Laas, Grondslagfasespesialis by die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum, in Maroela Media se ateljee.
24 Apr 22 min

‘Kweek van kleins af ʼn lesertjie’

Maroela Media gesels met Coralie Vermaak, ʼn spraak-en-taalterapeut en oudioloog, oor die belangrikheid om kinders van ʼn jong ouderdom af aan boeke en lees gewoond te maak.
23 Apr 23 min

Hettie en Louis Brittz gee hoop vir gesinne in haastige wêreld

“God is nie klaar met jou gesin nie, want Hy is steeds besig om dit elke dag te vorm.” Volgens Hettie en Louis Brittz begin dit nie by kitsoplossings nie, maar by wortels van julle verhouding. Die egpaar, wat al meer as drie dekades saam die pad van die huwelik…
2 Apr 13 min