![](https://static.iono.fm/files/p347/logo_1244901_20221027_093257_600.jpg)
#6 Sysie Sywurm gaan dieretuin toe
--:--
Vandag deel Fletcher die avonture van Sysie Sywurm. Dié sywurmpie het tot saam met Christiaan dieretuin toe gegaan! Gaan vind meer uit oor Sysie Sywurm.