Samantha Leonard - Net Een Keer
--:--
Ons is na bykans 'n jaar se harde soektog na Afrikaans se nuwe ster by die Top 2 van Die Kontrak, waar een deelnemer 'n platekontrak by Coleske Artists gaan wen, en vandag is Samantha Leonard en Dodo Nyoka se enkelsnitte en musiekvideos vir hulle moontlike wen-liedjie vrygestel.