Rob en Roz oor passie vir mense, musiek en moedertaal

Loading player...
“Ons wil regtig doelgerig wees en inhoud vir luisteraars bied wat veel verder as die drie ure wat ons daagliks op die lug het, gaan strek.”
3 Nov 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min