"Die waarheid sal eers uitkom wanneer Len sy kant van die storie gee"

--:--
Bykans 'n jaar terug het video van 'n Pretoria-man wat na bewering deur 'n polisiebeampte geskiet is reg oor die internet versprei. Len Cloete is tans in 'n koma nadat die polisiebeampte hom by 'n gastehuis in Muldersdrift in die kop geskiet het.
7 Nov 2022 2AM English South Africa News Commentary · Entertainment News

Other recent episodes