Rossi Rossouw ken Goddelike herstel

--:--
Johann Els gesels met Rossi Rossouw. Hy is van die Evangelistic Association – Boksburg en het ‘n hele getuienis oor hoe drasties die Here hom gered het uit ‘n total verlore en gebroke lewe.
8 Nov 2022 11PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Luxolo Kentane from Alpha SA

Johann Els is speaking to Luxolo Kentane, National Director for Alpha SA about their ministry as well as the youth training event they are presenting this month.
11 Jul 10AM 10 min

Ziggy Duwe from PE Bikers Church

Johann Els is speaking to Siegfried Duwe (Ziggy) from Gqeberha’s Bikers Church about the article about their ministry in Gateway News called: Hundreds of people getting saved at biker funerals in Gqeberha.
10 Jul 10AM 12 min

Jannie Puetter oor geduld

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter, is aan die beurt met sy tema: "Geduld” uit Matt 7:7
11 Jul 11AM 4 min

Kalaharistories: Anna se simfonie

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Anna…
11 Jul 11AM 7 min

Talisha Botha inspireer

Johannn Els gesels met 14 jarige Talisha Botha. Sy is Sarie Botha (een van ons luisteraars) se kleindogter, en nadat sy haar lewe aan Jesus gegee het, het sy besluit om almal wat sy kan bereik te bereik met inspirasies wat sy via whatsapp uitstuur. Ons wou die hele storie…
9 Jul 10AM 12 min