ToekomsVenster: Om Hom te vrees

Loading player...
Hy is God, die Almagtige, Alomteenwoordige en Alwetende. Hy is alles wat ons nie is nie.
15 Nov 2022 12PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min