#SafeSpace: Akteur Hykie Berg deel hoe dwelmmisbruik hom affekteer het
--:--
Hykie Berg sit saam met Rob Forbes om sy storie te vertel oor dwelmmisbruik en sy geestesgesondheid in hierdie week se episode van #SafeSpace.
Die storie bevat soveel teerpunte en lesse, hy't selfs 'n boek daaroor vry gestel.
Luister die episode nou.
Die storie bevat soveel teerpunte en lesse, hy't selfs 'n boek daaroor vry gestel.
Luister die episode nou.