
Amor Vittone gesels oor haar 'fantastiese' nuwe liefde
--:--
Sanger, aanbieder en aktrise Amor Vittone, 50, het Donderdag 1 Desember meer oor die nuwe liefde in haar lewe vertel. Die voormalige '7de Laan'-aktrise is tans in 'n verhouding met 47-jarige plastiese chirurg, Dr. Charles Serrurier.