‘Rianette en die Internet’: Beskerm jou persoonlike inligting

Loading player...
In die jongste aflewering van "Rianette en die Internet", deel Rianette Leibowitz ʼn paar slaggate om voor uit te kyk en herinner ons aan maniere om ons private inligting beter te beskerm.  
8 Dec 2022 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min