ToekomsVenster: Vasgemaak aan die Lam

Loading player...
Dis eers Hy en dan ek. My respons is altyd ʼn antwoord. Hy steek sy hand na my toe uit en ek gryp dit vas. Het jy dit al gedoen?
11 Dec 2022 3AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min