Bergrede: Vader weet

Loading player...
Vader weet - ja, jou Hemelse Vader weet...wat weet Hy? Charles van Onselen en Louwrens Viljoen gesels saam oor Matteus 6:31-32, waar Jesus sê dat "Daarom moet julle jul nie kwel en sê: Wat sal ons eet, of wat sal ons drink, of wat sal ons aantrek nie? Want na al hierdie dinge soek die heidene; want julle hemelse Vader weet dat julle al hierdie dinge nodig het." Hoop jy luister lekker saam
22 Dec 2022 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min