Nuwe Krag van God is onuitputbaar - Johann Els

--:--
Efesiërs 3:16-19
Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word, dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees. Mag julle in staat wees om saam met al die gelowiges te begryp hoe wyd en ver en hoog en diep die liefde van Christus strek. Mag julle sy liefde ken, liefde wat ons verstand te bowe gaan, en mag julle heeltemal vervul word met die volheid van God.
11 Jan English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Rejoice even when things go wrong - Johann Els

John 11:25-26 Jesus said to her, “I am the resurrection and the life. The one who believes in me will live, even though they die; and whoever lives by believing in me will never die. Do you believe this?”
29 Mar 19 min

Jy is Myne - Johann Els

Jesaja 43:1-4 MAAR nou, so sê die HERE, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere…
28 Mar 20 min

Speak life over our circumstances in South Africa

Many Christians have never considered the incredible impact their words can have on other people. God created us to be expressive beings, and the Bible tells us that our words hold the power of life and death (Proverbs 18:21). Encouragement often comes through spoken words. So does discouragement. “Reckless words…
13 Mar 22 min