Aletté-Johanni Winckler sê ‘wees trots om dame te wees’

Loading player...
ʼn Dame is nie iemand wat met haar neus in die lug rondloop of pinkie omhoog hou wanneer sy tee drink nie.
16 Jan 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min