Die Bergrede: Moenie oordeel nie

Loading player...
Makliker gesê as gedaan, nie waar nie? Maar mag ons dan niks beoordeel nie? En wat is die verskil tussen veroordeel, en beoordeel? Wat is dit wat Jesus vir ons probeer tuisbring vanuit Matteus 7:1-5, wanneer Hy sê, 'haal eers die balk uit jou oog uit, en dan sal jy goed sien om die splinter uit die oog van jou broeder uit te haal.'? Luister saam terwyl Charles van Onselen en Louwrens Viljoen hieroor gesels.
19 Jan 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min