Verhouding met die Almagtige

--:--
Om werklik GELOOF, HOOP en LIEFDE in Hom uit te leef, moet ons leer om in VERHOUDING met Hom te leef

Om in VERHOUDING te leef, vra :
1. Dat ons Hom sal KEN
2. In Hom sal GLO en Hom VERTROU
3. Hom toelaat om ons met Woord te voed
4. Hom toelaat om ons reg te help waar ons die pad mis
5. Dat ons met Hom intimiteit sal soek
30 Jan 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Mike Krige, Annie Jacobs en Annelet Krige

Afhanklikheid is soos ‘n versmorende kleed wat ‘n lewe geheel kan toedek in ‘n plek van grysheid sonder lewe. Dit bekruip die mens en versmoor dan baie stadig. Verstaan ons die gevaartekens? En dan die korrekte optrede? Luister gerus na hierdie aanbieding van Delf Steeds Dieper en laat weet dan…
18 Mar 44 min

Pastoor Peter Sekhonyane

Hoe dikwels ry ons met die N1 Suid deur Johannesburg Vrystaat toe en verder Suid. Min of meer by die eerste groot tolhek, Oos van die snelweg as mens Suid ry, is een baie groot woonbuurt met die Naam “Orange Farm” Daar bly intens baie mense wat soos almal van…
11 Mar 40 min

Koning Dawid - Psalms

Vandag gesels ons oor Koning Dawid, Wat was regtig in hierdie man se hart wat daartoe gelei het da thy op een na die helfte van die Psalms in die Bybel geskryf het. Ons het baie om van hom te leer. Kuier en dink saam terwyl ons leer.
4 Mar 42 min

Benjamin #2

Verlede week het die gesprek ook die stam van Benjamin begin en dit word in hierdie program afgerond. Hierdie jongste seun van Jakob was waarskynlik as baba bederf, veral met die dat hy sy moeder verloor het tydens geboorte. Sy lewe en sy nageslag sou uiteindelik ook ‘n paar interessante…
26 Feb 40 min