Ps Japie Venter - God is Liefde
--:--
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot en gaan oor die tema: God is liefde uit 1 JOHANNES 4:16 NLV
Ons leef uit die wete en is absoluut oortuig daarvan dat God ons liefhet. God is die liefde self en almal wat uit dié liefde leef, leef in ’n hegte verhouding met God en God met hulle.
1 JOHANNES 4:16 NLV