Henco Kruger vir Kruger Internasionaal

Loading player...
"Dis die maand van die Staatsbegroting en die laaste maand van die Staat se finansiele jaar waarin individue hul persoonlike belasting in orde moet kry. Ek is keelvol vir swak dienslewering, beurtkrag en wanbestuur deur die Staat van die geld waarvoor ek so hard werk. Waarom moet ek steeds getrou my belasting betaal?"
8 Feb 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Petronel Fourie oor "Weet"

“Weet” se doel is om betroubare, maklik verstaanbare kennis vir leerders, ouers en onderwysers gratis beskikbaar te stel. Ons gaan vandag meer uitvind oor wat is WEET en daarvoor het ons vir Petronel Fourie, Weet se projekbestuurder nader getrek.
14 Jul 10AM 11 min

Ds Janlu Kuyler - Paulus praat net oor Jesus

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 22 oor hoe Paulus net Jesus gepraat het, maar nie saak wat nie.
14 Jul 10AM 5 min

Wynand du Preez - Moenie die Here vergeet nie

Ons het ‘n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Moet die Here nie vergeet nie” uit Deut 8:6-10.
16 Jul 11AM 5 min