Begrgrede: Pas jou pêrels op

Loading player...
Jesus se stelling is redelik radikaal wanneer Hy sê: “Moenie wat heilig is, aan die honde gee nie; en gooi julle pêrels nie voor die varke nie, sodat hulle dit nie miskien met hulle pote vertrap en omdraai en julle verskeur nie.” ‭‭MATTHÉÜS‬ ‭7‬:‭6‬ ‭AFR53‬‬

Wat bedoel Hy daarmee? Luister saam onderwyl Charles van Onselen en Louwrens Viljoen die onderwerp bespreek
26 Jan 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min