ToekomsVenster: Is dankbaarheid deel van jou geloof se DNS?

Loading player...
Daar is inderdaad altyd iets om voor dankbaar te wees. Immers, jy lees en luister na die woorde van hierdie voordrag. Is die gawe van sien en hoor nie reeds genoeg stof tot oorvloedige dankbaarheid nie?
13 Feb 2023 7AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min