Bergrede: Brood

Loading player...
Watter een van ons as ouers, sal vir ons kinders klippe gee, as hul vir brood vra? Hoeveel te meer sal ons Hemelse Vader nie vir ons goeie gawes uit Sy hand gee, as ons vra daarvoor nie? Hierdie is Jesus se woorde vanuit Matteus 7:9-11, vry vertaal in ons alledaagse konteks. Luister saam onderwyl Charles van Onselen en Louwrens Viljoen hierdie onderwerp bespreek
9 Feb 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 133: Iets moet RAAKGESIEN word

Müller en Henning Kriel gesels vandag oor Ps 133: 'n kort psalm, maar waar iets raakgesien moet word. 'n Psalm wat praat oor eenheid onder God se mense en die seën wat met dit gepaard gaan
2 Jul 46 min