Adam Tas, Neil Somers besing SA’ners se karnivoriese gewoontes

Loading player...
Adam Tas en Neil Somers is onherkenbaar as twee grotmanne in die musiekvideo van hul jongste enkelsnit, “Vleisvreters”.
24 Feb 2023 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Musikant Dani Villé skryf eerlik oor vriendskap

“Met ʼn terugblik op die vriendskap het ek egter besef dat sy eintlik baie selfbewus was, en dit het vir my voorgekom asof sy baie omgegee het vir haar beeld en met wie sy vriende was.”
16 Feb 6 min