ToekomsVenster: Om in ’n nuwe lewe te kan wandel

Loading player...
Hy het boonop goeie bedoelings met ons. Waarom sou ons dink dat toewyding aan God gebrek, swaarkry en ellende beteken? Waarom bevraagteken ons God se bedoelings met ons. Was Hy dan nie getrou in die verlede nie?
27 Feb 2023 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min