ToekomsVenster: Wat is ’n kerk sonder die Heilige Gees?

Loading player...
Hoe dikwels hoor en leer ons van die werk van die Heilige Gees?
5 Mar 2023 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min