ToekomsVenster: Die liefde van God is in ons harte uitgestort

Loading player...
Paulus vertel ons van die besondere gehalte van liefde wat God deur sy Gees in ons harte uitgestort het. Dit is Goddelik van aard, bekend as die agape liefde.
5 Mar 2023 4AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min