LUISTER | Kwessie van betogings lei bykans tot rasseherrie in komitee

--:--
Thapelo Mogale, ANC-LP, het tydens Dinsdag se sitting van die parlementêre portefeuljekomitee oor hoër onderwys, wetenskap en innovering gesê hy vind dr. Wynand Boshoff, VF Plus-LP, se uitlatings aanstootlik. Video: YouTube/ParliamentofRSA
7 Mar Afrikaans South Africa News · Daily News

Other recent episodes

LUISTER | Telefoongesprek oor Cloete Murray maak opslae

’n Telefoongesprek tussen twee likwidateurs enkele dae ná die koelbloedige moorde op die bekende likwidateur Cloete Murray, en sy seun Thomas, maak wyd opslae. Karen Keevy, wat vandeesweek as mededirekteur van Commonwealth Trust in Alberton bedank het, beweer in die gesprek met Johan Engelbrecht hulle het almal geweet “dis net…
29 Mar 2 min

Netwerk24 in Nkandla - Ambulans toegang geweier na Nkandla

’n Ambulans het pas by die hoofhek na die Nkandla-woonkompleks opgedaag, maar die dansende Zuma-ondersteuners weier om pad te gee en die ambulans te laat ingaan. Netwerk24-joernalis, Dennis Delport, doen regstreeks verslag uit Nkandla soos die Zuma-saak ontvou.
7 Jul 2021 1 min