DA oorweeg regstappe teen Thaba Chweu-munisipaliteit

Loading player...
Die DA in Thaba Chweu oorweeg dit om weer kriminele klagtes teen die plaaslike munisipaliteit te lê weens die verontagsaming van ‘n hofbevel wat verlede jaar teen hulle uitgereik is en ten opsigte van oortreding van omgewingswetgewing en hul versuim om te voldoen aan die voorwaardes soos vervat in die watergebruikslisensie.
Sonja Boshoff sê hulle is aanvanklik 'n boete van R10 miljoen opgelê, waarvan die helfte vir vyf jaar opgeskort is, na hulle op sewe klagte skuld beken het. Sy sê die rioolstortings gaan egter onverpoosd voort.
10 Mar 2023 5AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min