Stonehouse loof hele span vir groot oorwinning oor die Bulle in Pretoria

Loading player...
Die Curriebeker-kampioene, die Airlink Pumas, het dit gister op Loftus Versfeld duidelik gemaak dat hulle gereed is om hul titel te verdedig. Die Mpumalanga-span het verlede jaar geskiedenis gemaak toe hulle die beker vir die eerste keer in hul bestaan kon wen. Hulle kon Sondag nege drieë druk teen die Blou Bulle om ‘n oorwinning van 63-15 te behaal. Hoofafrigter, Jimmy Stonehouse, het sy hulpafrigters en die hele span geloof.
13 Mar 2023 2AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min

Kanselleer jou wildtuin-besoek

Die Krugerwildtuin sê hulle sal hul kansellasiefooi kanselleer vir besoekers wat hul besoeke nie kan hersekduleer nie, te midde van die frats weerstoestande en aanhoudende swaar reën wat in Limpopo en Mpumalanga heers.
14 Jan 6AM 5 min