ToekomsVenster: Behoort voor bely

Loading player...
Mense wat bely, maar nie behoort nie, gee iewers op. Dalk is dit jou getuienis van en met die kerk. Bly dan soek totdat jy ʼn geloofsgemeenskap vind wat regtig omgee en gaan daar tuis.
19 Mar 2023 12PM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Kom tuis by God

Kom terug na jouself. Sorg weer vir jou liggaam. Gee aandag aan jou siel. Voed jou gees. Wees werklik teenwoordig by die mense wat God aan jou toevertrou het.
31 Jul 5AM 4 min