Spoorloos op die Oranjerivier: Dag 8

Loading player...
Die Spooloos-span het besluit om in Namibië middagete te geniet.
Drie Laeveldse pa-en-seun-spanne is besig om die 2 000 km van die Oranjerivier in twee opblaasbootjies af te lê.
Kobus en Francois Jacobs, Guillaume Nel snr., Guillaume Nel jnr. en Abrie en Wynand Visser kweek met hierdie avontuur bewusmaking oor geestesgesondheid.
19 Mar 2023 Afrikaans South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

KANSA: So werk siftingstoetse

Olivia Curlewis, dienstespesialis van KANSA, vertel meer oor die siftingstoetse wat die organisasie die publiek bied.
28 Apr 11 min

KANSA 95 jaar oud

KANSA vier vanjaar sy 95ste bestaansjaar. Elize Joubert is die uitvoerende beampte.
25 Feb 16 min

Fokus op mansgesondheid die maand

November is mansgesondheidbewustheidsmaand. Ons gesels met prof. Michael Herbst van KANSA oor prostaat- en testikulêre probleme.
25 Nov 2025 19 min