Kalaharistories: Sedert toeka tot nou

--:--
HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sedert Toeka se tyd.” Uit Jak 1:4
23 Mar 2023 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Julita Kok oor Kim Walker Smith

Dan gesels ons met Julita Kok van Itickets oor die komende Kim Walker Smith toer na SA in Junie, en hoe Radiokansel ook daarby betrokke is as mediavennoot.
18 Apr 10AM 12 min

Jannie Putter: luister na Sy stem

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Luister na Sy stem.”
18 Apr 11AM 5 min

Kalaharistories: my dooie dogtertjie

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My dooie dogtertjie” uit…
18 Apr 11AM 6 min

Radiokansel Vrouekamp: Yolande Loots

Johann Els gesels met Yolande Loots oor haar temas by die Radiokansel Vrouekamp. Die een is “Kaput” en die ander een is “Die Brief”. Want as daar iemand is wat presies weet hoekom en hoe “op” ons vrouens kan raak, dan is dit Yolande 😉
16 Apr 10AM 11 min