David B Stryers: The last generation of believer

--:--
Johann Els gesels met David B Stryers oor sy boek, The Last Generation of Believer en ons vind uit wat sy eie getuienis is, en hoekom hy die boek op die hart gehad het.
22 Mar 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Kalaharistories: my dooie dogtertjie

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “My dooie dogtertjie” uit…
18 Apr 11AM 6 min

Radiokansel Vrouekamp: Yolande Loots

Johann Els gesels met Yolande Loots oor haar temas by die Radiokansel Vrouekamp. Die een is “Kaput” en die ander een is “Die Brief”. Want as daar iemand is wat presies weet hoekom en hoe “op” ons vrouens kan raak, dan is dit Yolande 😉
16 Apr 10AM 11 min

Wynand du Preez - Waarskuwing teen luiheid

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag – “Waarskuwing teen luiheid” uit Spreuke 20:4
16 Apr 10AM 5 min

Ps Japie Venter: 'n rustige lewe

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “’n rustige lewe” uit 1 Tessalonisense 4:11 DB "Leef op so ’n manier dat ander mense vir julle respek sal hê. Leef rustig en sorg self vir julle gesin. Verdien julle geld…
16 Apr 11AM 2 min