ToekomsVenster: Gesoek, verbeeldingryke leiers

Loading player...
Miskien maak jy so ʼn leier groot. Miskien is daar ʼn Martin Luther King of, Bybels-gesproke, Elia in jou huis. Hy of sy sit aan jou etenstafel, luister na jou praatjies, hou jou bewegings en voorbeeld fyn dop. Neem hierdie verantwoordelikheid ernstig op.
24 Mar 2023 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant

Ons is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
23 Feb 6AM 4 min