Jy is Myne - Johann Els

--:--
Jesaja 43:1-4
MAAR nou, so sê die HERE, jou Skepper, o Jakob, en jou Formeerder, o Israel: Wees nie bevrees nie, want Ek het jou verlos; Ek het jou by jou naam geroep; jy is myne! As jy deur die water gaan, is Ek by jou; en deur die riviere — hulle sal jou nie oorstroom nie; as jy deur vuur gaan, sal jy jou nie skroei nie, en die vlam sal jou nie brand nie. Want Ek is die HERE, jou God, die Heilige van Israel, jou Heiland; Ek het Egipte gegee as losprys vir jou, Kus en Seba in jou plek. Omdat jy kostelik is in my oë, hooggeag is, en Ek jou liefhet, daarom gee Ek mense in jou plek en volke vir jou lewe.
28 Mar English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Uit my negativisme na God se realisme - Johann Els

Hebreers 11:33-34 Deur die geloof het hulle koninkryke verower, die reg van God gehandhaaf en verkry wat God beloof het; hulle het leeus se bekke toegestop, gloeiende vuur geblus en aan die swaard ontkom; hulle het in swakheid krag ontvang, was sterk in oorlog en het die leërs van vreemdes…
6 Jun 20 min

Laziness and Christianity

Newton’s first law of motion states that an object in motion tends to remain in motion, and an object at rest tends to remain at rest. This law applies to people. While some are naturally driven to complete projects, others are apathetic, requiring motivation to overcome inertia. Laziness, a lifestyle…
5 Jun 23 min

Declaring i love YOU LORD GOD

On the evening before His crucifixion, Jesus Christ gave a lengthy private teaching to His disciples. This discourse in the upper room takes place right after the Lord’s announcement that one of the disciples will betray him and Judas leaves the room. As part of the instruction, Jesus says, “If…
2 Jun 19 min