
Johan Kelber - Passievol
--:--
Johann Els gesels vanmiddag met Johan Kelber, musiekregisseur van die “Passievol Paasproduksie” wat 16 Apr in die Moreleta Gemeente vertoon word.