Saak van moord geopen na liggame van twee jongmense in Kabokweni ontdek is
--:--
Die polisie ondersoek 'n saak van moord sowel as verkragting na die liggame van twee jongmense in Kabokweni ontdek is in 'n verlate gebou Maandagaand.
Die 16-jarige Sinenhlahla Nkosi is na vermoede vermoor. Die polisie het ook met 'n geregtelike doodsondersoek begin na die liggaam van die 25-jarige Dumiso Mhlongo saam met haar gevind is.
Hulle het Saterdag vermis geraak en is verlangs verwant.
Volgens die polisiewoordvoerder, Brigadier Selvy Mohlala, ondersoek die omstandighede.